YouVersion Logo
Search Icon

Wie Is God?Sample

Wie Is God?

DAY 255 OF 364

Wat gebeur ná die dood met mense wat nie in Christus glo nie? — 2 Tessalonisense 1:3-12

1. Hoe help Paulus jou in dié gedeelte om God se regverdigheid in die straf van sy oordeel raak te sien?

2. Watter goeie nuus is daar vir jou in hierdie gedeelte?

3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan aan die goeie nuus nie net van God se oordeel nie, maar van die ewige lewe waartoe Hy jou geroep het.

4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van 2 Tessalonisense 1 met die tema: God is regverdig en betroubaar.

About this Plan

Wie Is God?

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.

More