Wie Is God?Sample

Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? — Johannes 14:1-3
1. Die dissipels was ontsteld oor die lyding wat vir Jesus voorgelê het in Getsemane, sowel as oor hulle eie toekoms as sy volgelinge. Jesus besweer hulle ontsteltenis met die visie op ‘n vaste woonplek in die huis van sy Vader. Dink na oor die betekenis wat hierdie boodskap van ‘n woonplek by God ook vir jou het.
2. Jesus belowe hier dat sy hemelvaart deur sy wederkoms opgevolg sal word. Hy kom terug en sal hulle na God toe neem. Hoe laat dit jou voel dat dit jou ook beskore is?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die wonder van ‘n woonplek by die Vader wat Jesus vir jou voorberei. Hy sal weer terugkom om jou daarheen te neem.
4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van Johannes 14 met die tema: Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefgehad het.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Rapture of the Church

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.

The Origin of Our Story

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

Seasons of Hardship: Live the Jesus Way

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Every Thought Captive

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements
