Wie Is God?Sample

Wat beteken Jesus Christus se opstanding en hemelvaart vir jou? — Efesiërs 2:4-7
1. Die wonder van die opstanding van die Here Jesus Christus is dat God ons saam met Hom geestelik lewend gemaak het. Ons is uit die geestelike dood opgewek. Hoe laat dit jou voel oor jouself?
2. Die wonder van die hemelvaart van die Here Jesus Christus is dat God ons saam met Hom ‘n sitplek in die hemel gegee het. Ons sal eendag ook liggaamlik opgewek word om vir ewig saam met God te wees. Hoe laat dit voel oor die toekoms? Hoe laat dit jou anders kyk na hierdie lewe?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die geskenk van geestelike lewe sowel as die ewige lewe wat Jesus vir jou verwerf het met sy opstanding en hemelvaart.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Efesiërs 2 lees met die tema: God woon in die gemeenskap van gelowiges.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
