Wie Is God?Sample

Wat beteken die vergifnis van al jou sondes vir jou? — Lukas 5:22-24
1. Jesus verklaar in hierdie gedeelte dat die belangrikste behoefte wat ons het die vergifnis van ons skuld en sonde is. Dat dit belangriker is as om genesing of voorspoed te ervaar. Hoe dink jy daaroor?
2. Jesus genees wel die man as getuienis dat Jesus werklik sy sondes vergewe het. Wat wil jy vir die Here sê in terme van jou eie behoeftes aan vergifnis en genesing?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan Jesus se mag om nie net te genees nie, maar ook te vergewe.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Lukas 4:14-5:39 met die tema: Jesus het gekom vir armes, gevangenes, blindes en onderdruktes.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

The Origin of Our Story

Philippians - Life in Jesus

UNPACK This...Being a Good Teammate in Life

Every Thought Captive

Forever Welcomed: A Five-Day Journey Into God’s Heart for All

3 - LORD'S PRAYER - the Lord´s Requirements

The Rapture of the Church

As He Purposeth in His Heart by Vance K. Jackson

Don’t Know What You’re Doing After Graduation? Good.
