Wie Is God?Sample

Vraag 27: Wie is die Seun? — 1 Timoteus 3:16
1. Paulus bemoedig Timoteus met hierdie fundamentele waarheid oor Christus. Dink na oor die betekenis van elke aspek daarvan.
2. Waarom is dit so belangrik om hierdie waarheid te glo en te beskerm?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner dat Jesus in heerlikheid opgeneem is ter wille van jou ewige saligheid.
4. Jy kan later vanaand die verse weer lees in die konteks van 1 Timoteus 3:14-4:16 met die tema: Die gemeente as draer en beskermer van die waarheid.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

One New Humanity: Mission in Ephesians

Leading Wholeheartedly

The Lord Speaks to Samuel

Art in Scripture: Be Anxious for Nothing

FruitFULL : Living Out the Fruit of the Spirit - From Theory to Practice

Psalm 2 - Reimagining Power

Managing Your Anger

Season of Renewal

Rescue Breaths
