YouVersion Logo
Search Icon

KykNET Lent GidsSample

KykNET Lent Gids

DAY 25 OF 39

Hersien

Oefening:

Kies een van die dae van die week om oor jou ervaring na te dink. Jy kan ook terugdink aan jou hele week en stilstaan by die oomblikke waar jy dinge beleef het wat vir jou uitgestaan en jou bygebly het. Dalk wil jy ook weer gaan kyk na van die inskrywings in jou joernaal. Praat met die Here daaroor.