Spreuke – eenjaarleesplanSample

Hier word nog ’n verwoording van ’n beginsel van die wysheid gegee: “Sorg dat jy wysheid bekom en wysheid sal vir jou sorg.” Daar is niks belangriker nie! "Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het om insig te kry! Slaan dit hoog aan, dan sal dit aan jou aansien gee. Dit sal jou 'n man van betekenis maak as jy dit vasgryp. Dit sal jou lewe versier, dit sal vir jou 'n sierlike kroon wees" (AFR83). Dit sal aan jou betekenis gee, sosiale aansien verleen, en jou lewe versier.
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Live Your OWN Life With Conviction

Move People Through God Alone

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Love People?!

Christosis: Participation in Christ and Imitation of Christ

The Family Business: Living Like Jesus. Loving Like Jesus. Leading Like Jesus.

Sundays at the Track

Made for More

Anchored: The Life and Letters of the Apostle Peter
