Spreuke – eenjaarleesplanSample

Let op dat die pa in die “vyfde lewensles” met sy kinders (meervoud) praat en dit vanuit sy eie ervaring doen. Hy spel die voordele van ’n fokus op wysheid uit vir sy hele gesin. En dit is die ma net soseer soos die pa wat tot hierdie opvoeding bygedra het (Spreuke 4:3). Die fokus op wysheid kom dus van geslag tot geslag. Trouens, die pa was sý ma se oogappel! Hy het by haar geleer.
Die voordeel van die wysheid is dat dit lewe, insig, beskerming en bewaring gee. Dit gee werklike lewe. Dit is nie ’n straf nie, maar ‘n beskerming. Let op hoe hart, hand en verstand betrokke is.
Wysheid moet daarom soos ’n metgesel vir hom/hulle wees, soos ’n bruid wat jou lewenspad met jou deel, wat jy kan liefhê en wat jou lewe kan verryk en versier. In die woorde van Peterson (vertaal): "Moenie 'n enkele woord vergeet nie! Moenie 'n duim afwyk nie!”
Scripture
About this Plan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More
Related Plans

Live Your OWN Life With Conviction

Move People Through God Alone

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Love People?!

Christosis: Participation in Christ and Imitation of Christ

The Family Business: Living Like Jesus. Loving Like Jesus. Leading Like Jesus.

Sundays at the Track

Made for More

Anchored: The Life and Letters of the Apostle Peter
