YouVersion Logo
Search Icon

Jou Vers Vir VandagSample

Jou Vers Vir Vandag

DAY 6 OF 10

Psalm 18:29

"Want U laat my lamp skyn; die Here my God laat my duisternis opklaar."

  • Die Here wil die "vonk van hoop" binne jou lewendig hou. 
  • Dit is nooit sy plan vir ons om deur die duisternis oorweldig te word nie. 
  • Hy sal jou duisternis in lig verander. 
  • Met die Here in ons lewens is daar altyd lig en dit oorwin die duisternis.

Gebed: Vader, dankie dat U die Een is wat die lig in my siel laat aanhou skyn. Ek het hoop en ek het vertroue omdat U met my is, en geen moedeloosheid sal my oorwin of oorweldig nie. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

About this Plan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More