YouVersion Logo
Search Icon

Jou Vers Vir VandagSample

Jou Vers Vir Vandag

DAY 7 OF 10

Psalm 107:20

"Hy het sy Woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red." 

  • Die Woord van God is kragtig en is in staat om ons te red en te verlos. 
  • Daar is twee wonderlike dinge wat die Here vir ons wil doen. 
  • Hy wil hê dat ons sy genesende krag in ons lewens moet ondervind. 
  • Hy wil ook hê dat ons sy verlossende en reddende krag moet ondervind.

Gebed: Vader, dankie vir u kragtige Woord wat genesing en verlossing in my lewe bring. Spreek Here en stuur u Woord na die areas van my lewe waar ek u hulp die nodigste het. Ek bid dat U my sal genees en verlos. In die Naam van Jesus. Amen.

Scripture

Day 6Day 8

About this Plan

Jou Vers Vir Vandag

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.

More