Jou Vers Vir VandagSample

Psalm 119:105
"U Woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad."
- Die Here wil jou lei en rig op jou lewenspad.
- Ons word nie aan ons eie lot oorgelaat nie.
- Hy wil ons treë lei en ons die regte rigting wys.
- Hy wil ons wys in watter rigting ons moet gaan en Hy wil saam met ons op die pad loop.
Gebed: Vader, dankie vir die lamp wat U vir my voete gee. Dankie vir die lig wat U op my pad skyn. Ek ontvang u lewende Woord in my hart, sodat ek die pad kan volg wat U vir my voorberei het. In die Naam van Jesus. Amen.
Scripture
About this Plan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Related Plans

Forever Forward in Hope

Living Large in a Small World: A Look Into Philippians 1

Launching a Business God's Way

Prayer: Chatting With God Like a Best Friend by Wycliffe Bible Translators

Film + Faith - Superheroes and the Bible

Contending for the Faith in a Compromised World

How to Become a Real Disciple

RETURN to ME: Reading With the People of God #16

More Than a Feeling
