Jou Vers Vir VandagSample

Matthéüs 28:5-6
"Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het."
- Ons dien ‘n lewende en kragtige God wat die sonde en die dood oorwin het.
- Hy is nie iewers in ‘n graf nie, maar Hy leef en Hy is met jou.
- Hy sal jou nooit verlaat nie en Hy sal jou nooit versaak nie.
- Jy het ‘n Verlosser en jy het ‘n lewende Here wat jou liefhet.
Gebed: Vader, dankie vir alles wat U vir my gedoen het. U is my opgestane Heer, my liefdevolle Verlosser en my ewige God en Koning. Vandag ontvang ek u opstandingslewe. In die Naam van Jesus. Amen.
Dit is die laaste dagstukkie in hierdie reeks. Vir meer oor "Alive to God" of om die dagstukkies per e-pos te ontvang, besoek gerus: alivetogod.com/subscribe
Scripture
About this Plan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Related Plans

Forever Forward in Hope

Living Large in a Small World: A Look Into Philippians 1

Launching a Business God's Way

Prayer: Chatting With God Like a Best Friend by Wycliffe Bible Translators

Film + Faith - Superheroes and the Bible

Contending for the Faith in a Compromised World

How to Become a Real Disciple

RETURN to ME: Reading With the People of God #16

More Than a Feeling
