Jou Vers Vir VandagSample

Psalm 19:8
"Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige."
- Wanneer ons nie weet wat om te doen nie, kan ons altyd vir God raad vra.
- Wanneer dit lyk of die lewe buite beheer is, kan sy opdragte ons op die regte pad hou.
- Volg God se leiding en jou siel sal verkwik word.
- Lewe volgens sy beginsels en jy sal in wysheid en krag wandel.
Gebed: Vader, ek kies om U en u opdragte vir die lewe te volg. Ek erken dat U weet wat in my beste belang is, en ek kies om U te volg. Ek bid dat U my sal versterk, verkwik en my u wysheid, gee. In die Naam van Jesus. Amen.
Scripture
About this Plan

Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
More
Related Plans

Forever Forward in Hope

Living Large in a Small World: A Look Into Philippians 1

Launching a Business God's Way

Prayer: Chatting With God Like a Best Friend by Wycliffe Bible Translators

Film + Faith - Superheroes and the Bible

Contending for the Faith in a Compromised World

How to Become a Real Disciple

RETURN to ME: Reading With the People of God #16

More Than a Feeling
