Lyding Voorbeeld

Lyding is 'n belangrike deel van die Christelike geloof — 2 Timoteus 3:12. Jou Goddelike reaksie daarop groei deur jou ontmoeting met God en meditasie op sy Woord. Die volgende verse, wanneer dit gememoriseer word, kan jou aanmoedig om 'n Goddelike reaksie teenoor lyding in te neem. Nog meer MemLok Leesplanne
Aangaande hierdie leesplan

Lyding is 'n belangrike deel van die Christelike geloof — 2 Timoteus 3:12. Jou Goddelike reaksie daarop groei deur jou ontmoeting met God en meditasie op sy Woord. Die volgende verse, wanneer dit gememoriseer word, kan jou aanmoedig om 'n Goddelike reaksie teenoor lyding in te neem. Laat jou lewe verander word deur die Skrif te memoriseer. Vir 'n omvattende manier om die Skrif te memoriseer, besoek http://www.MemLok.com.
More
Ons wil graag vir "MemLok, the Bible Memory System," bedank vir die voorsiening van die struktuur vir hierdie plan. Vir meer inligting aangaande MemLok, besoek: http://www.MemLok.com
Verwante Leesplanne

Onthou Alles Wat God Gedoen Het

Begin 'n Verhouding met Jesus

'n Lewe van Integriteit

Skinder

Om Reg Op Te Tree Teenoor Ander

Soekend na God in Aanbidding

Sade: Wat en Waarom

Vrede op Aarde: 'n 5-dag Advent Toewyding

Eerder Vreugde as Spanning: Hoe Om Vreugde 'n Daaglikse Gewoonte te Maak
