Veranderd: Die volgende stappe vir 'n Veranderde lewe.

6 Weke

Met jou besluit om Christus as jou verlosser te aanvaar, is jy vir ewig verander. Die oue is weg. Jy is 'n nuwe skepping. Maak nie saak of jy 'n nuwe volgeling van Christus is of Hom al vir 'n lang tyd volg nie, hierdie leesplan sal jou help om beter te verstaan wie jy is in Christus en wat dit beteken om 'n ware volgeling van Christus te wees. 'n Beter begrip van jou identiteit in Christus sal jou help om vorentoe te beweeg en jou volgende stap te neem om alles te bereik waarvoor God jou geroep het.

Uitgewer

Ons wil Life.Church graag bedank vir hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 100000 voltooi