Kleredrag

7 Dae

Die samelewing maak 'n groot ophef oor die klere wat 'n persoon dra. Miskien wonder jy wat die Bybel te sê het oor hoe ons daagliks moet voorkom, of maak dit werklik saak? Hierdie sewedae leesplan sal jou help om te besef dat dit wel saak maak omdat jy 'n kind van God is

Uitgewer

Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi