Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Besluiteloos?

7 Dae
Het jy nog nie besluit oor God nie? Is jy onseker oor wat jy glo? Gebruik die volgende sewe dae om die Bybel te verken en sien wat God oor sy ware aard aan jou openbaar. Dit is jou geleentheid om die storie vir jouself te lees en te besluit wat jy glo. Die begrip van wie God is, is te belangrik vir jou om nog besluiteloos te wees.
Baie dankie aan YouVersion wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.youversion.com
Verwante Leesplanne

Begin Weer

Wat is Waarheid?

Veranderd: Die Volgende Stappe vir 'n Veranderde lewe

Lyding

'n Bybelse Perspektief Op Sosiale Verandering

Leef 'n Gelukkige Lewe: 'n 7-dag Leesplan vir Ouers: Hoe Om Deur Aanvaarding Te Leef — Nie Vir Aanvaarding Nie

Hoop vir Gewonde Harte: Gedeeltes uit Jesaja

Verlies teenoor wins

Wat is volgende: Studente Uitgawe
