Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Verlies teenoor wins

3 Dae
Is jy al deur die pynlike ondervinding van verlies? Het jy al persoonlike of materiële verlies gelei? So 'n groot verlies kan ons gebroke en magteloos laat voel, maar God ontmoet ons in ons verlies en kan ons weer heelmaak. God voorsien eintlik in oorvloed en buitengewoon in ons verlies, ons moet Hom net aanroep. God voorsien presies wat ons nodig het in ons tye van verlies.
Baie dankie aan "Grace School of Theology" vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek: http://www.gsot.edu
Verwante Leesplanne

Leef 'n Gelukkige Lewe: 'n 7-dag Leesplan vir Ouers: Hoe Om Deur Aanvaarding Te Leef — Nie Vir Aanvaarding Nie

In Die Sakewêreld Met God

Ontdek Jou Identiteit

Hoop vir Gewonde Harte: Gedeeltes uit Jesaja

Familie Eerste Maak Saak

Begin Weer

Ons God Regeer

Geld en Belegging saam met die Kwak Broers
