Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Laaste Pyl

5 Dae
Roep jou siel dit luid uit dat jy vir meer gebore is as die lewe wat jy nou lei? Het jy jouself te kort gedoen, nie voldoende geleef nie en God se doel vir jou onderskat? In hierdie 5-dag leesplan sal leier-pastoor Erwin McManus, dapper denker van Mosaic, die weg aanwys om 'n lewe van passie, avontuur en moed te leef. Die leesplan is op sy boek, "The Last Arrow" gebaseer. Ontdek hoe om jou drome heelhartig na te strewe, om hierdie lewe voluit te leef en met die spreekwoordelike "leë pylkoker" te sterf.
Baie dankie aan WaterBrook Nultnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: http://waterbrookmultnomah.com/books/540635/the-last-arrow-by-erwin-raphael-mcmanus/
Verwante Leesplanne

Anders

Die Terugkeer: Dit Is Nie Te Laat Nie En Jy Is Nooit Te Ver Nie

Die Goeie Werk

Onweerstaanbaar: 'n 6-dag leesplan deur Andy Stanley

WARE DEUG: Herfokus op dit wat die Meeste Saak Maak

Breedvoerige Leierskap

Onbeskryflik: 'n 7-Dag Reis Oor God En Die Wetenskap

Neem Standpunt In: Moed Uit Die Boek Daniël

Ten volle Toegewyd: Skepping
