Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Terugkeer: Dit Is Nie Te Laat Nie En Jy Is Nooit Te Ver Nie

7 Dae
Hierdie leesplan sluit sewe daaglikse oordenkings in wat gebaseer is op Louie Giglio se boek "The Comeback: It’s Not Too Late and You’re Never Too Far". Elke oordenking is gebaseer op voorbeelde van mans en vrouens in die Bybel, en wys dat dit God se begeerte is om 'n nuwe begin aan mense te gee wat 'n terugkoms nodig het.
Baie dankie aan Louie Giglio wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.louiegiglio.com/thecomeback/
Verwante Leesplanne

Die Laaste Pyl

Andrew Murray Oordenking

Sewe Eienskappe Van God

Hearing God Speak

Verontskuldiging 101

Onweerstaanbaar: 'n 6-dag leesplan deur Andy Stanley

'n Saak vir Christus Leesplan

Die Laaste Vier deur Craig Groeschel

Tony Evans Onderrig oor Bibliologie
