Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Leef Doelgerig

3 Dae
In hierdie drie-dag leesplan gaan ons kyk wat dit beteken om doelgerig te lewe. Dit kan al te maklik wees om doelloos te leef, en dis hartseer as ons kosbare lewens so sonder doel verbygaan. Staan dus die volgende drie dae af om te sien wat dit beteken om jou weg te keer van die weë van die wêreld, en op te kyk na God om vir Jesus te begin volg — doelgerig.
Ons bedank graag CBN Europe vir hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek: https://www.cbneurope.com/yv
Verwante Leesplanne

Gewyde Rus: 'n 5-Dag Leesplan

Wanneer die huwelik moeilik raak

Raakgesien: Genesing van Wanhoop en Angs deur Verbintenis

Die Krag van Eenheid

Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe

Hoe om Vrees te Beveg

Aan Ons: Vier die Koms van Jesus

Wysheid om Reg te Leef

60-dag Nuwe Testamentiese Reis
