Ware Deug: Herfokus op Wat Meeste Saak Maak

Ware Deug: Herfokus op Wat Meeste Saak Maak

6 Dae

Voel dit vir jou of jou lewe op outomatiese stuur is? Dan is dit tyd om te herfokus op die dinge wat werklik saak maak. In hierdie 6-dag Bybelleesplan wat op Pastoor Craig Groeschel se boodskapreeks "True Virtue" gebaseer is, sal ons ontdek hoe om verby die seine van leë deugsaamheid te beweeg na ware lewe wat God eer en ander inspireer.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 2500 voltooi