Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Anders

5 Dae
Hierdie Life.Church leesplan is 'n studie van 1 Petrus wat pastoor Craig Groeschel se reeks, Different, vergesel. In hierdie wêreld sal jy worstel. Jy sal teenstand ondervind. Jy sal uitgedaag word. Daar is 'n rede daarvoor: hierdie wêreld is nie jou tuiste nie. Dus, beantwoord haat met liefde, vind vreugde te midde van beproewings, en maak staat op 'n krag buite jouself. Jy is bedoel om … anders te wees.
Ons wil graag Life.Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Verwante Leesplanne

My Groot Vet Mond

Daaglikse Krag deur Craig Groeschel: Kos Vir Jou Siel

Meesterbrein

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Die Opgestane Redder en Sy Kerk

Wys my die weg: Lydenstyd vir Tieners

Mosaiek Lydenstydgids Gr 4 & 5 - 2026

Dit is afgehandel!

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n
