Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Leef met Visie

7 Dae
Almal bereik iets in die lewe. Party mense bereik doelbewus iets — hulle word beskou as diegene met visie. "Om met visie te leef" is om die rigting in te slaan wat nodig is om drome te realiseer. Hier is jou uitnodiging om elke dag vir 'n week lank, tyd in te ruim om oor God se visie vir jou lewe na te dink en daaroor te bid.
Baie dankie aan Andy Stanley en WaterBrook & Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: http://bit.ly/2aq2GDf
Verwante Leesplanne

Bybelse Beginsels Om In Entrepreneurskap Te Floreer

Onweerstaanbaar: 'n 6-dag leesplan deur Andy Stanley

Hoe om 'n Naaste te wees

Guns By Konings

Die Laaste Pyl

Vra, Dink, Verbeel Jou

Christelike Minimalisme: Eenvoudige Stappe vir 'n Oorvloedige Lewe

The Uncommon Life Daily Challenge from Tony Dungy

Sosiale gesonde verstand in 'n Insta-wêreld
