Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Geroep om te Skep

5 Dae
Ondernemingsgees en kreatiwiteit kan op 'n kragtige wyse gebruik word om God te vereer, ander lief te hê en hul aan te spoor om dissipels van Jesus Christus te word. In hierdie vyf-dag leesplan, gaan jy die Woord lees asook verhale van C.S. Lewis, Arthur Guinness, J.J.R. Tolkien en Casper ten Boom; vier Christene wat die oproep om te skep, opgeneem het, en jou ook sal inspireer om dieselfde te doen.
Ons dank aan Baker Books en Jordan Raynor wat hierdie leesplan beskikbaar gestel het. Vir meer inligting, besoek asb: http://www.jordanraynor.com/ctcplan/
Verwante Leesplanne

Emosies

Ek Kies

Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

Die Harder Lied: Luister vir Hoop te Midde van jou Pyn, Angs, Smart, Twyfel en Klagtes

Meesterlik in Een Ding

Soekend na God in Aanbidding

Familie Eerste Maak Saak

Die Minimalistiese Huis

Al Ooit Gewonder Hoekom?
