Leesplan inligting

Die Beloofde MessiasVoorbeeld

Die Beloofde Messias

DAG 22 VAN 29




Oordenkingsvrae:

1. Op watter manier is Jesus die Goeie Herder? Wat doen Hy vir ons wat vir ons wys dat Hy ons liefhet soos 'n herder sy skape liefhet?

2. Baie mense wat Jesus geken het, het nie geglo dat Hy die beloofde koning van Israel is nie. Watter bewys het ons dat Jesus wel die beloofde koning is wat selfs vandag nog op die troon sit?

3. Hoe het God sy belofte nagekom dat alle nasies in Abraham se nageslag geseën sal wees? Hoe het dit jou persoonlik geraak?

4. Waarom is Jesus se hemelvaart na die opstanding betekenisvol? Hoe beïnvloed dit ons alledaagse geloofswandel?

5. Waarom moet ons Jesus se belofte om terug te keer, glo? Waarom moet ons glo dat Hy ons die ewige lewe sal gee, ons sal neem om saam met Hom in die hemel te wees, of dat Hy enige van die dinge sal doen wat Hy belowe het om te doen?

Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

Die Beloofde Messias

Wanneer God ‘n belofte maak, het Hy reeds ‘n plan om dit gestand te doen. Sy grootste belofte, om vir ons ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde te red, word bewys deur die lewe, dood en opstanding van Jesus. In hierdie ...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.loveGodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid