Van Vandag af VorentoeVoorbeeld

Alle getroude paartjies stry soms. Dit is 'n lewensfeit, maar om 'n lang en gesonde huwelik te hê, moet jy leer om regverdig te verskil. Hierdie week gaan jy daaroor lees en met jou huweliksmaat bespreek hoe julle regverdig kan verskil.
Wanneer dit kom by verskille in jou huwelik, is dit nie of jy sal stry nie, maar hoe jy sal stry. Jy moet leer om regverdig te stry. Trouens, God het vir ons in die Bybel reëls gegee hoe om regverdig te verskil. Een van die belangrikste reëls is om altyd tydens 'n argument stil te bly en aandagtig na jou maat te luister.
Gesprek: Onthou jou eerste verskil en bespreek hoe julle verskille sedertdien verander het.
Bid: Vra God om jou vermoë om te luister te verbeter en om meer geduldig te wees.
Doen: Maak hierdie week beurte om na mekaar te luister. Laat jou maat toe om te praat oor wat hulle wil en luister sonder onderbreking terwyl hulle besig is.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Moeg om te kyk hoe huwelike verbrokkel? Moeg daarvoor dat paartjies moed verloor? Wil jy graag waarborg dat jou huwelik nie sal misluk nie? Hierdie leesplan sal jou help deur vir jou vyf dinge uit die Woord van God te wys wat vandag in elke huwelik gedoen moet word om staande te bly. Lees hierdie leesplan saam met jou huweliksmaat en wees as 'n paartjie elke dag doelbewus in die besprekings, Bybellees, gebede en aktiwiteite.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church