Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Van Vandag af Vorentoe

33 Dae
Moeg om te kyk hoe huwelike verbrokkel? Moeg daarvoor dat paartjies moed verloor? Wil jy graag waarborg dat jou huwelik nie sal misluk nie? Hierdie leesplan sal jou help deur vir jou vyf dinge uit die Woord van God te wys wat vandag in elke huwelik gedoen moet word om staande te bly. Lees hierdie leesplan saam met jou huweliksmaat en wees as 'n paartjie elke dag doelbewus in die besprekings, Bybellees, gebede en aktiwiteite.
Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Verwante Leesplanne

'n Bybelse Benadering Tot die Opvoeding van Jou Atleet

Die 10-dag Gebedsleesplan vir Paartjies

Wegkruipplek Oordenking

Begelei kinders: 'n Standvastige Gids vir Elke Kind se Lewe

Kersfees vir Kinders: 12 Dae van Vrede

"eKidz" Oordenking: Alles Oor Keuses

Being Intentional in Your Marriage Journey

Noodsaaklike Kwaliteite van Koninkrykleiers

Bybelondersoeker vir die Jongmens (Psalm – Deel 1)
