Van Vandag af VorentoeVoorbeeld

Wanneer julle regverdig stry of verskil, moet julle albei bereid wees om verskoning te vra en mekaar te vergewe. Deur dit te doen sal julle vinnig die seer agter julle kan sit en na 'n oplossing en herstel beweeg.
Praat: Bespreek sommige van julle onlangse geskille. Vra mekaar om verskoning vir julle onregverdige woorde en optrede. Staan tyd af om mekaar ook te vergewe.
Bid: Vra God se hulp om mekaar te vergewe en om 'n hart van vergifnis te hê.
Doen: Wys hoe lief jy jou maat het en deur vandag iets spesiaals vir mekaar te doen.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Moeg om te kyk hoe huwelike verbrokkel? Moeg daarvoor dat paartjies moed verloor? Wil jy graag waarborg dat jou huwelik nie sal misluk nie? Hierdie leesplan sal jou help deur vir jou vyf dinge uit die Woord van God te wys wat vandag in elke huwelik gedoen moet word om staande te bly. Lees hierdie leesplan saam met jou huweliksmaat en wees as 'n paartjie elke dag doelbewus in die besprekings, Bybellees, gebede en aktiwiteite.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church