Van Vandag af VorentoeVoorbeeld

From This Day Forward

DAG 5 VAN 33

Bid en lees van God se Woord is nie net noodsaaklike stappe om God saam te soek nie, maar jy moet ook saam aanbid en jou eie geestelike tradisies skep. Nog belangriker, julle moet saam met God lewe as 'n egpaar.

Praat: Hoe moet dit vir jou gesin lyk om saam met God te lewe? Watter tipe geestelike tradisies moet jy begin of herbesoek?

Bid: Bid dat God Homself aan elkeen van julle in die besonderhede van jou lewe sal openbaar, want dit is makliker om God te soek wanneer jy glo dat jy Hom sal sien.

Doen: Gaan stap saam buite en aanbid God deur sy skepping te geniet.

Aangaande hierdie leesplan

From This Day Forward

Moeg om te kyk hoe huwelike verbrokkel? Moeg daarvoor dat paartjies moed verloor? Wil jy graag waarborg dat jou huwelik nie sal misluk nie? Hierdie leesplan sal jou help deur vir jou vyf dinge uit die Woord van God te wys wat vandag in elke huwelik gedoen moet word om staande te bly. Lees hierdie leesplan saam met jou huweliksmaat en wees as 'n paartjie elke dag doelbewus in die besprekings, Bybellees, gebede en aktiwiteite.

More

We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church