Van Vandag af VorentoeVoorbeeld

Om God saam as 'n paartjie op te soek, moet julle die Woord van God saam lees. God is in elke terrein van jou lewe ingeweef. Om daardie feit te besef en te verstaan, moet jy begin om die Bybel daagliks te lees, want dit is deur sy Woord wat God met ons praat.
Gesprek: Bespreek hoekom dit belangrik is om die Bybel saam te lees? Watter invloed behoort dit op jul huwelik te hê?
Bid: Bid dat God vir julle albei die dissipline sal gee om elke dag saam te bid en sy Woord te lees.
Doen: Kies een van julle gunsteling Bybelverse of -gedeeltes en lees dit hardop vir mekaar.

Aangaande hierdie leesplan

Moeg om te kyk hoe huwelike verbrokkel? Moeg daarvoor dat paartjies moed verloor? Wil jy graag waarborg dat jou huwelik nie sal misluk nie? Hierdie leesplan sal jou help deur vir jou vyf dinge uit die Woord van God te wys wat vandag in elke huwelik gedoen moet word om staande te bly. Lees hierdie leesplan saam met jou huweliksmaat en wees as 'n paartjie elke dag doelbewus in die besprekings, Bybellees, gebede en aktiwiteite.
More
We would like to thank Life.Church for providing this plan. For more information, please visit: www.life.church