Lentesade: 'n Vrou se 40 Dae Reis Voorbeeld

Plant en Versorg Jou Tuin
DIE SAAD VAN WAARHEID
Lees Efêsiërs 2:4-7
Hoekom red God ons, volgens vers 4? Ons is dood, maar waar sit ons, volgens verse 6?
PLANT DIE SAAD
Herhaal vandag se vers vir jouself saggies. Bêre dit in jou hart en dink daaroor deur die loop van die dag.
Efêsiërs 2:4-5
"Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus"
GEE DIE SAAD WATER
Die vyand, die duiwel, werk hard om ons verwerp, onaanvaarbaar en uitgeworpe te laat voel, soos wat hy is. Ons behoort aan God, voor alle tye gekies om Syne te wees, geposisioneerd in Christus, verborge in Hom, nooit vergete of verwerp nie en aan die beste tafel sitgemaak. Maak nie saak deur wie ons in die wêreld verwerp word nie, ons is vir ewig in Christus.
Raak stil en oordink vir 'n oomblik God se genade wat Hy aan jou betoon. Plant hierdie saad van waarheid in jou hart en glo daaraan. Waar jy ookal nou is, buig jou hart en kop en herhaal hierdie woorde, dink stilweg daaroor." God, ryk aan genade, want as gevolg van U groot liefde waarmee U my liefhet, al was ek dood in my oortredings, maak U my lewendig met Christus." Maak jou oë toe en sien hoe God se genade soos lentereën oor jou spoel.
DRA DIE VRUG
Gee liefde en genade met God se groot liefde
SLUIT AF MET GEBED
Vra die Here om dit wat vandag in jou hart geplant is, te laat groei.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die Bybel maak gereeld gebruik van seisoene as illustrasies van God se werk in ons. Hierdie 40-dae Dagstuk vir Vroueword 'n tuin gebruik as voorbeeld vir haar groei in Christus. Jy sal elke dag "Saad van Waarhede"(Skrifverse) ontvang asook riglyne oor hoe om die "Saad te Plant"(Ter harte te neem) en "Gee Die Saad Water"(Toepassing). Raak opgewonde! Die Here wil 'n pragtige tuin van Sy karakter in jou hart kom plant - wat oorloop van Sy volheid. Ideaal vir besige moeders, enkelvroue en studente.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org