Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

28 Days to Christmas

DAG 11 VAN 29

Bind 'n klein stukkie rooi lint om elkeen van jou kinders se polse. Vra hulle om aan een ding te dink waaraan die rooi lint hulle dalk herinner.

Verduidelik dat Ragab opdrag gegee is om 'n rooi tou by haar venster uit te hang, sodat sy gered kon word tydens die vernietiging van haar stad. Ragab was 'n voorouer van Jesus. Haar rooi tou herinner ons aan Christus se bloed wat gestort is om ons van ons sondes te verlos.

Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan

28 Days to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!

More

Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting