Leesplan inligting

Nader tot GodVoorbeeld

Nader tot God

DAG 15 VAN 43

Oordenkingsvrae:


1.  Hoe weerklink God se woorde oor die hele aarde? 


2. Hoe maak Hy sy karakter en beloftes aan ons bekend?


3.  Wat is sommige van God se onsigbare eienskappe wat hy geopenbaar het, hetsy  in die natuur of deur sy woord?


4.  Hoe openbaar die menswording van Jesus meer van God? 


5. Hoe verklaar Johannes die bewering van Jesus dat “wie My sien, sien die Vader” in Johannes 14: 9?


6.  Wat belowe God om te doen as ons getrou is om tot Hom te nader? 


7. Hoe bemoedig dit jou?


8.  Hoe word die Godheid van Jesus in die skepping geopenbaar? 


9. Hoe is dit in sy woord sigbaar?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Nader tot God

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarne...

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid