Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

44 dae

In Sy Krag: Gister en Vandag is 'n in-diepte studie van die boek Handelinge. Soos ons die vroeë kerk en die verspreiding van die evangelie bestudeer, hoop ons om bemoediging en krag te vind om voort te gaan om die evangelie te versprei in ons invloedsfere. God het die vroeë kerk bemagtig om die evangelie elke dag te versprei en Hy doen dieselfde vir ons, selfs nou.

Uitgewer

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/

Oor Die Uitgewer