Anders As Ek

Anders As Ek

5 dae

God maak ons deel van 'n groot, diverse familie. Hoe lewe ons as gelowiges in só ‘n familie en hoe kan ons meer van God in mekaar leer sien? Hierdie 5-dag leesplan help jou om meer van God in ons diversiteit te sien vanuit die Bybel.

Uitgewer

Ons wil graag Pellissier Gemeente bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.ngkerkpellissier.co.za/

Oor Die Uitgewer

Meer as 1000 voltooi