Leesplan inligting

Reis LigVoorbeeld

Travel Light

DAG 7 VAN 7

Hoekom Moet Ek Lig Reis?



Hoekom kan ek nie maar aanhou leef soos wat ek nou doen nie? Hoekom moet ek al hierdie dinge aflê en lig reis?



Want jy is vrygemaak om vry te lewe.



Want die huwelik is 'n lewenslange verbintenis. 



Want baie van my kinders gaan eendag iemand se ouers wees. 



Want die Skepper van alle dinge is my gids.



Want niks behoort aan my nie. 



Want iemand anders kry ook seer en word gesond gemaak.



Want Hy het my eerste vergewe.



Want skande is net skyn. 



Want ek het genoeg. 



Want Hy is genoeg vir my. 



Want dit is baie meer pret. 



Want dit sal makliker wees om die volgende avontuur waarvoor God my roep, te aanvaar. 



Want die ewigheid is lank. 



Want Jesus is gebore. 



Want Jesus het hiervoor gesterf.



Want Jesus is opgewek en vra my om sy Goeie Nuus met almal te deel!



Jason reis lig, te danke aan Jesus



Bid: Reg, God, kom ons doen dit. Gee my die krag om gereeld dinge te laat vaar. Ek wil hê dat U die leier van my lewe sal wees. Ek vertrou U met alles. Amen. 



Nog inligting oor hoe om ontslae te raak van spanning en God te vertrou.  


Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Travel Light

In 'n besige Kersfeestyd ondervind die meeste van ons die spanning en angstigheid van gesinsverhoudings, finansiële druk, vinnige besluite en verwagtinge wat nie vervul word nie. Kom nou. Haal diep asem. Begin met hierdi...

More

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid