Oor Niks Bekommerd

7 dae

Wat as daar 'n beter manier is om te veg teen die eindelose bekommernisse wat jou snags wakker hou? Ware rus is beskikbaar—dalk nader as wat jy dink. Vervang paniek met vrede deur hierdie 7-dag Bybelleesplan van Life.Church wat deur Pastoor Craig Groeschel se boodskapsreeks "Anxious for Nothing" vergesel word.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi