Die Geskenk

Die Geskenk

5 Dae

Dit is die wonderlikste tyd van die jaar, maar ons woel en werskaf so dikwels deur die vakansiedae. Wat daarvan as ons die wonder hierdie Kersfees terugeis? In hierdie 5-dag Leesplan, vergesel deur Pastoor Craig Groeschel se reeks, The Gift, gaan ons ontdek hoe die drie geskenke wat die wyse manne vir Jesus gegee het, ons vandag kan lei na 'n plek van verwondering en aanbidding.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi