Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

Wat Jesus Nooit Gesê Het Nie

6 Dae

As Jesus meegevoer was en moes toegee aan elke eis van sy volgelinge, sou Hy 'n ongelooflike verwarde Seun van God wees, altyd in stryd met Homself en betrokke aan beide kante van elke debat. Gelukkig praat Jesus vir Homself. Jy kan Jesus se eie woorde lees in die nuwe Life.Church leesplan, tesame met Pastoor Craig Groeschel se boodskapreeks, "Thing Jesus Never Said".

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi