Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

WAG
Vier en twintig uur 'n dag. Sewe dae 'n week. Ouers moet aanhoudend keuses uitoefen. Die druk kan oorweldigend wees. Ons senuwees en geloof word in die proses getoets. Vandag se Skrifgedeelte is dalk juis van toepassing as ons eise baie groot is. Dit verg moed om op die Here te wag as jou verstand vir jou sê dat jy iets behoort te doen. Jou optrede sal egter impulsief en oneffektief wees as jy God nie toelaat om jou hart te versterk nie. Wag eerder op God se leiding in plaas daarvan om op jou eie oordeel staat te maak. Hy sal vir jou die krag en wysheid gee wat jy nodig het (Hebreërs 13:20-21).
Wees geduldig en wag vir die Here om jou hart te versterk en jou te lei as jy onder druk verkeer.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com