Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

GENADE VERANDER ALLES (DEEL 2)
Ons kan net God se genade ontvang as ons eerlik is oor ons behoeftes en erken dat ons nie alles self kan doen nie. Dalk het jy God se genade net op 'n intellektuele vlak aanvaar, en nie in jou hart en siel waar dit saak maak nie. Jy kan nie regtig glo dat God jou liefhet net soos jy is nie en probeer "goed" wees deur op jou eie vermoëns staat te maak.
Die grootste geskenk wat jy vir jou kinders kan gee is om God se genade te aanvaar. Dit beteken dat jy moet ophou om altyd in beheer te lyk en die beste te wil wees, want dit gee jou net 'n vals gevoel van waarde. As jy hierdie waarheid kan aanhang, sal dit jou hele perspektief oor die lewe en verhoudings verander. Jy sal genade aan ander kan betoon, veral jou kinders.
Laat toe dat jou swakhede jou en jou kinders help om God se genade te aanvaar.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com