Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

VERSET TEEN DRUK
"Jy is die enigste ma wat my nie na die fliek wil laat kyk nie!" "Linda se ouers is meer verlig as julle." "Pa, jy is 'n beheervraat."
Dit maak seer as 'n ouer hierdie woorde hoor. Soms kan ons dissipline en woorde baie streng wees as ons gevoelens seergemaak word deur sulke uitlatings.
Ons as Christenouers moet ons verantwoordelikhede met nederigheid en liefde nakom, in plaas van sarkasme en skuldgevoelens. Dit kan slegs gebeur as ons weet wie ons in Christus is en toelaat dat sy liefde ons dra en die pyn van minagtende woorde verlig.
Moenie toelaat dat jou gekrenkte eer jou ouerleiding negatief beïnvloed nie.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com