Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

AANVAAR DAT CHRISTUS GENOEG IS
Alhoewel ons getrou bid vir ons kinders, is daar nog steeds rebellie, veronagsaming en teleurstellings. Te midde van hierdie probleme mag daar 'n stem fluister: "Is Christus regtig genoeg?"
In reaksie daarop is dit moontlik dat ons die situasie wil beheer of die probleem probeer oplos. Ons vergeet so gou dat die afwesigheid van probleme ons nie gaan help om vrug te dra nie. Ironies genoeg is dit juis die probleme wat ons probeer vermy wat die proses is wat God kan gebruik om ons te laat vrug dra.
Dit verg moed van ouers om te vertrou dat Christus genoeg is in moeilike tye. Jou situasie is nie vir Hom 'n verrassing nie. Om te vertrou dat Christus genoeg is, is nie 'n eenmalige gebeurtenis nie, maar 'n daaglikse reis. Ons moet Hom innooi in ons pyn en verwarring en erken dat ons perspektief beperk is.
Neem 'n stap in die geloof as dit moeilik gaan en vertrou dat Christus in beheer is.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com