Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

GEESTELIKE DOODSBERIGTE
'n Pastoor vertel die verhaal van 'n professor wat aan die begin van elke semester sy studente vra om hulle eie doodsberig te skryf. Hy vra dan vir hulle of hulle vandag anders sou lewe indien hulle binnekort sou sterf en die doodsberig geplaas sou word.
Ons lewe nie gewoonlik soos mense wat weet dat ons sterfdag een van die dae gaan wees nie. Ons reken ons doodsberig kan maar wag — dat ons ons geestelike verpligtinge kan verwaarloos, omdat ons nog baie tyd op aarde oor het. Dit is nie juis aanvaarbaar dat ons oor die einde praat en wat die implikasie daarvan vir ons naaste is nie. Dis 'n harde waarheid en baie glo nie deesdae in die waarheid nie.
Petrus waarsku ons teen daardie neiging. Hy sê ons moet liefhê asof die einde naby is, want dit is. Wees lief vir jou kinders en leer hulle om ander lief te hê, want liefde bedek 'n menigte sondes. Vergifnis is volop as ons 'n kort tydjie het om te lewe.
Betoon liefde asof die wêreld môre tot 'n einde gaan kom.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com