Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

WAT BETEKEN "TEN GOEDE"?
Wat beteken "ten goede" waarna Paulus in hierdie Skrifgedeelte verwys? Baie mense dink dit verwys na aardse seëninge en gebrek aan lyding, maar as ons na die volgende sin kyk, sien ons dat dit verwys na die feit dat ons aan Christus se beeld gelykvormig moet word.
Dis ironies dat dit gewoonlik lyding insluit, asook 'n verlies aan aardse seëninge, namate die Heilige Gees ons harte oortuig en afgode onthul. As jy moedeloos voel omdat jy of jou kinders nie die Christen lewe ervaar waarop jy gehoop het nie, moet jy jou definisie van "ten goede" hersien. Jy mag vind dat die moeilike omstandighede waarin jy jou nou bevind juis die gereedskap is wat God gebruik om jou as sy beeld te vorm.
Ware seëninge is dié wat ons gesin na die beeld van Christus vorm.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com