Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

WEERSPIEËLINGS
Soms vra ons as ouers vir God om ons wysheid te gee om die regte besluite te neem, maar in der waarheid wil ons net hê Hy moet ons planne en begeertes goedkeur. Ongelukkig besef ons dalk nie die mate waarin ons begeertes beïnvloed word deur 'n samelewing wat geld, mag, skoonheid en roem najaag nie.
Om God te ken is om sy wil te ken. Die eerste ding wat jy moet doen is om sy karakter en doel vir jou lewe te leer ken. Dit sal gewoonlik die teenoorgestelde wees van die karakter en doel van hierdie wêreld! Hou in gedagte dat ons harte bedrieglik is (Jeremia 17:9) en ons op die Heilige Gees moet staatmaak om ons in gebed en Bybelstudie te lei en om ons selfsugtige motiewe aan die lig te bring.
Wanneer jy die karakter van God ken sal sy wil vir jou gesin duideliker word.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com