Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

GEBEDSKRYGERS
Wie is jou gebedsvriende? Een van die voordele van 'n gemeenskap van gelowiges is dat ons die voorreg het om saam met ander ouers te bid. Dit is so hartseer dat party mense gebedsversoeke gebruik om ander ouers se vermoëns te veroordeel. Sulke ervarings kan 'n mens se gees blus. Wanneer 'n mens veroordeeld voel begin jy jouself met ander vergelyk en kruip agter maskers weg. Wat 'n tragedie is dit nie!
Gelowige ouers het mekaar nodig. Soek ander ouers met wie jy jou probleme as ouers met gemak kan deel. Gebed is 'n kragtige wapen in 'n gelowige se wapenrusting. Kom ons doen saam voorbidding vir mekaar in ons stryd teen die Satan. Moenie toelaat dat trots, vrees of veroordeling jou weerhou daarvan om die krag van gesamentlike gebed te gebruik nie.
Vind 'n groep ouers wat saam met jou geestelike oorlogvoering kan voer.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com