Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

DIE MAKLIKE UITWEG
Adonia was 'n aantreklike en vertroetelde seun van Dawid. As gevolg van sy bevoorregte opvoeding en die feit dat hy die oudste lewende seun was, het hy gevoel dat hy die troon van Israel meer verdien as sy broer Salomo. Dawid het 'n aandeel gehad in die feit dat Adonia trots en selfsugtig was. Sy pa het hom nie verantwoordelik gehou vir sy dade nie. Wat was die gevolg? Adonia het 'n opstand teen sy pa gelei en met sy lewe daarvoor geboet.
Kinders het liefdevolle dissipline nodig om Christelike waardes en wysheid te leer. As ouers nalaat om kinders te straf, word verkeerde houdings gekweek. Help jou kinders om integriteit en karakter te bou. Die manier om dit te doen is om straf uit te deel wanneer dit nodig is.
Die liefdevolste ding wat ons vir ons kinders kan doen is om hulle verantwoordelik te hou deur dissipline toe te pas.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com