Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

LEERGELEENTHEDE
Jesus het alledaagse ervarings as 'n geleentheid gebruik om lewensveranderende lesse te leer. Hy het alledaagse gebeure as voorbeelde gebruik om mense aan die dink te sit.
Daar sal baie geleenthede vir jou wees om met jou kinders oor Christus te praat. 'n Asemrowende sonsondergang, 'n woedende bestuurder of 'n TV-program, is almal geleenthede om God se waarheid deel te maak van hulle alledaagse lewe. Help jou kinders om Goddelike lesse te leer uit alledaagse ervarings.
Herken en gebruik alledaagse ervarings om jou kinders van God te leer.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com